Waverly se Mark in die Park!

Bring jou kinders en kleinkinders om Saterdag oggend te kom perdry by Waverley se Mark in die Park. Slegs R10 per rondte.

WaverlyMarkInPark

Saterdag 2 Junie
Hoek van Moultonlaan en Evestraat, Waverley

‚Äč072 742 4167

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *