Soek: Perdry afrigter / Wanted: Horse riding trainer

WaverlyMarkInPark
Waverly se Mark in die Park!
May 31, 2018
Wanted; Wendy house / Gesoek; Wendy huis
June 18, 2018
Show all

Soek: Perdry afrigter / Wanted: Horse riding trainer

Good day / Goeie dag

The Friends of Magalies is looking for a person who is willing to present horse riding lessons. Many people and children are interested in learning how to ride, but we do not have enough trainers on board.

Die Vriende van Magalies is op soek na persone wie perdry lesse kan aanbied. Baie mense en kinders wil leer hoe om perd te ry, maar ons het nie genoeg afrigters wie perdry lesse kan aanbied nie.

Please phone Mike if you can assist. 072 742 4167

Bel asb vir Mike as jy kan help. 072 742 4167

Friends of the Magalies

Vriende van Magalies

082 788 7609

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *