Wanted; Wendy house / Gesoek; Wendy huis

Dear Friends / Beste Vriende

 

The horse riding activities at the Friends of Magalies is very popular.

As a result of the growing interest, we require storage space for the  horse riding equipment such as saddles, helmets, halters, horse feed, etc.

Die perdry aktiwiteite by die Vriende van Magalies is baie gewild.

As gevolg van die groeiende belangstelling, benodig ons stoorplek vir die perdrytuig, soos sale, helms, halters, perdevoer, ens.

 

We hereby take the liberty of asking if somebody could sponsor a wendy house which will be used as storage space.

Hiermee neem ons die vrymoedigheid om te vra of iemand ‘n wendy huis aan ons kan skenk wat as stoorplek gebruik kan word.

 

If you know someone who can assist with a sponsorship, please contact Mike van Wyk at 072 742 4167.

Indien u van iemand weet wie kan help met ‘n borgskap, kontak asseblief vir Mike van Wyk by 072 742 4167.

Please remember to like our Facebook page at  https://www.facebook.com/MagaliesVriende/

Onthou om ons facebook page te gaan like by https://www.facebook.com/MagaliesVriende/

 

Magalies greetings

Magalies groete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *