Honde en motorfietse in die berg / Dogs and motorbikes in the mountain

WaverlyMarkInPark
Saturday: Horseback riding at Waverley’s Kersmark
December 11, 2018
Valentyns Mandjiedans Vrydag 15 Februarie
February 12, 2019
Show all

Honde en motorfietse in die berg / Dogs and motorbikes in the mountain

Vriende / Friends

Twee sake moet aandag kry asseblief / Two issues need attention please:
1) Die Vriende van Magalies doen weer ‘n vriendelike beroep dat stappers met honde ten alle tye die honde op ‘n leiband moet hou.
Geen honde mag vrylik sonder leibande in die berg wees nie.
Hou asseblief u hond op ‘n leiband.
1) The Friends of Magalies again make a friendly appeal that hikers with dogs must keep dogs on a leash at all times.
No dogs may roam free in the mountain without a leash.
Please keep your dog on a leash.
 
2) Geen motorfietse of quad bikes word in die berg toegelaat nie. Die motorfietse rig groot skade aan op die paadjies.
Almal se samewerking word gevra om motorfietse en quad bikes uit die berg uit te hou.
2) No motorcycles or quad bikes are allowed in the mountain. The motorcycles cause serious damage to the paths.
Everybody’s cooperation is requested to keep out motorcycles and quad bikes from the mountain.
 
Baie dankie / Thank you very much
 
Magaliesgroete / Magalies Greetings
 
082 788 7609

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *