August 13, 2018

Terapeutiese perdryklasse by die Vriende van Magalies

Denise is n arbeidsterapeut  wat in Waverley bly. Sy is ‘n praktiserende perde terapeut vir gestremde mense en sy bied terapeutiese perdryklasse aan vir gestremdes teen […]
August 7, 2018

Benodig hulp met uitroei van Lantana op die berg

Geskryf deur Hilko Lubbinge: Deel van Vriende van Magalies se visie is “dat die uitheemse plantegroei uitgeroei is …” oor so 10 jaar. Dit is egter […]
August 6, 2018

Perdry en Trailrun by HTS John Vorster: Donderdag 9 Augustus

Trailrun by HTS John Vorster Donderdag 9 Augustus. Die perde gaan ook daar wees, so bring jou kinders en kleinkinders om te kom perdry. Slegs R10 […]
August 3, 2018
WaverlyMarkInPark

Saterdag: Perdry by Waverley se Mark in die Park

Bring jou kinders en kleinkinders om Saterdag oggend te kom perdry by Waverley se Mark in die Park. Slegs R10 per rondte. Saterdag 4 Augustus Hoek […]
July 10, 2018

Storage of horse riding equipment / Stoor van perdrytuig

Dear Friends / Beste Vriende   As you know, we require storage space for the horse riding equipment. Soos u weet,  benodig ons stoorplek vir die perdrytuig.   We […]