Valentyns Mandjiedans Vrydag 15 Februarie

Mandjiedans

‘n Valentynsfunksie by die lapa in die berg agter Wonderboom Hoërskool op Vrydag 15 Februarie.

Optrede van 2 sangers by Bosveld Stereo ten bate van die Vriende van die Magalies.

R50 p volwassene, R20 Hoërskool en kinders onder 12 is gratis

Die organiseerder by Bosveld Stereo is Theonette Vogt, 0834425922.

Magaliesgroete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *